BEE in Plaaslike Lugvaart
Die Hoogeregshof het dit onwettig verklaar om lisensiëring aan rassekriteria te onderwerp.
Lees die volle saakDie Hoogeregshof het dit onwettig verklaar om lisensiëring aan rassekriteria te onderwerp.
Lees die volle saakBesorgde besighede het Sakeliga genader met inligting wat daarop dui dat die Finansiële Sektor Gedragsowerheid 'n praktyk bewerkstellig het om administratiewe boetes vir finansiële instellings op te l
Hierdie saak spruit uit ’n kwotageveg tussen die Kaapse Balieraad en die Minister van Justisie oor die korrekte toepassing van kwotas in die uiteindelike plasing van kandidate om op die raad te dien.
Die Minister van Gesondheid se gesondheisregulasies van 4 Mei 2022, kragtens die Nasionale Gesondheidswet gemaak, het ‘n nuwe tydvak van staatsinmenging en gesondheidsmonitering prober inlyf. Dit het
Staatverkrygingsregulasies in 2017 deur die Minister van Finansies gemaak het ’n waterskeiding in verkryging en BEE in Suid-Afrika beteken. Vóór 2017 kon maatskappye wat vir die staat getender het op
Eskom, waterrade en ander belangrike diensverskaffers word nie deur die Ditsobotla en Naledi munisipaliteite in Noord-Wes betaal nie - ten spyte daarvan dat eindgebruikers van dienste elke maand vir d
Sakeliga het `n hofaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) aan minagting van die hof skuldig te laat bevind.
Sakeliga is deur internasionale rolspelers in die lugvaartindustrie genader oor die Internasionale Raad vir Lugvaartlisensiëring ('n plaaslike reguleerder) se aandrang op B-BBEE sertifikate- en planne
Sakeliga het in Mei 2020 ’n dringende hofaansoek in die hooggeregshof geloods om weg te doen met Ebrahim Patel, Minister van Handel en Nywerheid, se nuwe vereiste dat besighede wat tydens die sogenaam
Die Mededingingskommissie het riglyne vir die toepassing van artikel 12A van die Mededingingswet gepubliseer, ingevolge waarvan die Kommissie openlik daarop aandring dat partye tot groot transaksies S
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.