Herstel
Ekonomiese
Orde
Weerstaan skadelike ekonomiese beleid en staatsmislukking
Kragtige en blywende ekonomiese impak
Jongste nuus
HOFOORWINNING: Internasionale lugrederye bevry van rasgebaseerde lisensiëring in Suid-Afrika
Die hofbevel dien as bewys aan internasionale ondernemings en regerings dat rasgebaseerde eise deur Suid-Afrikaanse reguleerders suksesvol teengestaan en tersyde gestel kan word.
Gedeeltelike verligting vir boere teen die departement van water en sanitasie se onwettige heffingspraktyke
Die uitspraak bied duidelikheid oor die inligting wat watergebruikers moet ontvang om die bedrae wat van hulle geëis word, te kan verifieer.
Konstitusionele Hof-oorwinning stuit staat se kaping van die verkrygingsproses
Die uitspraak stuit die Parlement en die nasionale regering se pogings om die verkrygingsbeleid van alle staatsentiteite te kaap
HOFOORWINNING: Sakeliga verslaan BEE-lisensiëring in die eiendomsektor
Die uitspraak is ’n beduidende terugslag vir die Suid-Afrikaanse regering se pogings om BEE ’n voorvereiste vir ekonomiese bedrywighede te maak.
Sakeliga staan voorgestelde kapitaalbeheerregulasies teen
Die regulasies sal die staat se bevoegdhede aansienlik uitbrei om private eiendom te monitor, te deursoek, beslag daarop te lê en selfs die verkoop daarvan af te dwing.

Maak kennis met Sakeliga
Ons gebruik openbare belang-litigasie en alternatiewe strukture om 'n florerende sakeomgewing te skep.
Bly op Hoogte
Teken in op ons nuusbrief vir die nuutste inligting oor Sakeliga se aksies
Ons respekteer jou privaatheid. Kanselleer enige tyd.
?w=1920&q=85&fit=crop&auto=format)