|
energy_power_station_deregulation_01

Eskom Lasvermindering

"Lasvermindering" is 'n relatief onlangse vorm van onreëlmatige kragonderbrekings wat bo-en-behalwe beurtkrag toegepas word, in 'n poging deur Eskom om skuld in te vorder en onwettige gebruik stop te

Aan die Gang

Oor hierdie saak

"Lasvermindering" is 'n relatief onlangse vorm van onreëlmatige kragonderbrekings wat bo-en-behalwe beurtkrag toegepas word, in 'n poging deur Eskom om skuld in te vorder en onwettige gebruik stop te sit. In die proses word verskeie betalende eindgebruikers se elektrisiteitstoevoer vir ure aaneen gestaak. Dit is irrasioneel en onbillik. Sakeliga onderneem hierdie hofsaak teen Eskom om verligting te bring vir besighede en ander betalende direkte eindgebruikers van Eskom wat al sedert 2021 gebuk gaan onder onwettige lasvermindering. Sakeliga vra die hof dat Eskom se lasverminderingsbeleid onwettig en ongrondwetlik verklaar word.

Saak Tydlyn

Litigasie: Hooggeregshof

Ontwikkeling

Ondersoek

Saak ontdekking

home-cta-image

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.