Skip to content
English|Afrikaans

Onteieningswet

Ons regspan berei litigasie voor oor die Onteieningswet 13 van 2024.

Status
Lopend
Kategorieë
Onteiening

Oor hierdie saak

Sakeliga gaan die Onteieningswet met regsaksie teen staan omdat dit die regering in staat stel om eiendom (grond en ander bates) teen nul of nie-markverwante vergoeding te onteien.

Die wet is 'n bedreiging vir ekonomiese orde en konstitusionalisme. Die aanvanklike hofaansoek sal daarop gemik wees om die mees skadelike klousules te verwyder wat ongeregverdigde onteiening teen nie-markverwante pryse toelaat, aangesien dit strydig is met artikel 25 van die Grondwet. Hierdie litigasie sal waarskynlik jare duur..

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.