Skip to content
English|Afrikaans

Onwettige Waterheffinginvorderings teen Boere

Boere in Limpopo word aan onregverdige en onwettige waterheffings onderwerp deurdat behoorlike meting nie gedoen word nie en waterheffings as ‘n belasting hanteer word. Boere word aangemaan om rekenin

Status
Lopend

Oor hierdie saak

Boere in Limpopo word aan onregverdige en onwettige waterheffings onderwerp deurdat behoorlike meting nie gedoen word nie en waterheffings as ‘n belasting hanteer word. Boere word aangemaan om rekeninge so oud as 7 jaar, wat nooit behoorlik uitgereik is nie, te vereffen. Sakeliga, met die TLU as litigasievennoot, berei litigasie voor om te verhoed dat waterverbruik as ‘n belasting hanteer word en dat invorderingstaktieke nie uitgeoefen word ten opsigte van rekeninge wat reeds verjaar het nie.

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.