|

Beskerm Oorwinning in Verkrygingsaak

Die Minister van Finansies het na aanleiding van Sakeliga se Konstitusionelehof-oorwinning op 16 Februarie 2022 teen BEE in staatsverkryging, ‘n dringende hofaansoek ter wysiging van die bevel gemaak.

Voltooi

Oor hierdie saak

Die Minister van Finansies het na aanleiding van Sakeliga se Konstitusionelehof-oorwinning op 16 Februarie 2022 teen BEE in staatsverkryging, ‘n dringende hofaansoek ter wysiging van die bevel gemaak. ’n Wysiging van die bevel sou die regshulp wat Sakeliga na ’n regstryd van vyf jaar bekom het, verwater het. Sakeliga het die aansoek om wysiging van die gunstige 16 Februarie-bevel suksesvol geopponeer. In sy uitspraak het die hof nie net in Sakeliga se guns beslis nie, maar ook die Minister vermaan.

Saak Tydlyn

Saak gewen

Litigasie: Konstitusionele Hof

home-cta-image

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.