Skip to content
English|Afrikaans
Terug na Sake
Sakeliga · SaakMunisipale Ineenstorting

Sedibeng Waterbeperkings

Sedibeng Water in Noordwes het in 2021 aan alle werknemers kennisgewing gegee om watertoevoer aan ’n plaaslike munisipaliteit te staak weens uitstaande skuld. Op dieselfde trant as in die Musina- en R

Status
Voltooi

Oor hierdie saak

Sedibeng Water in Noordwes het in 2021 aan alle werknemers kennisgewing gegee om watertoevoer aan ’n plaaslike munisipaliteit te staak weens uitstaande skuld. Op dieselfde trant as in die Musina- en Resilient-sake, het Sakeliga ’n dringende hofaansoek geloods om die staking van watertoevoer te verhoed. Sedibeng Water het hul instruksie onttrek. Hierdie oorwinning het 'n belangrike rol gespeel om die beginsel te versterk dat eindgebruikers nie opgesaal moet word met die gevolge van gebrekkige interregeringgeskilbeslegting nie.

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.