Skip to content
English|Afrikaans

LUISTER: Sakeliga staan strenger BEE in finansiële sektor teë

Gerhard van Onselen (Sakeliga strateeg) gesels met James Kemp op Pretoria FM se Sakekern Beleidsradar-insetsel oor die onlangse uitlatings deur die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) wat dui op strenger vereistes vir rassetransformasie in die finansiële dienstesektor.

Die gedragsowerheid (FCSA) het onlangs ‘n konsepstrategie vir swart ekonomiese bemagtiging voorgestel en verwag dat hierdie strategie later vanjaar ingestel sal word.

Hierdie dokument en die dryf vir strenger BEE in die finansiële sektor word dieper bekyk.

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.