|
[WordPress Migration Data]
{
  "source": "WordPress Migration",
  "originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2020/06/pylon-g8e27febbb_1920.webp",
  "wpPath": "/wp-content/uploads/2020/06/pylon-g8e27febbb_1920.webp",
  "wpYear": "2020",
  "wpMonth": "06",
  "wpPostCount": 1,
  "wpPostIds": [
    58859
  ],
  "migratedAt": "2025-09-18T14:21:20.288Z",
  "migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
  "fileSize": 171112
}
[End WordPress Migration Data]

Vestig regspresedent wat eindgebruiker beskerm teen inter-regeringdispute (Resilient-saak)

1 Junie 2020

RESILIENT-SAAK

Steun Hierdie Saak

Impak van hierdie uitspraak

Hierdie uitspraak bied elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak, omdat die uitspraak verhoed dat Eskom eindgebruikers se krag afsny as ‘n taktiek om munisipale skuld te verhaal. Tweedens verminder dit die impak van staatsverval, omdat die uitspraak alle staatsinstellings – en nie net Eskom en munisipaliteite nie – verplig om interregeringsgeskilbeslegting te volg eerder as om betalende private, derdepartye te benadeel.

Die regspresedent berus op argumente wat Sakeliga oor meer as twee jaar as amicus curiae (vriend van die hof) ontwikkel het en wat die Hooggeregshof in Pretoria as “nuut” en “deurslaggewend” beskryf het. Die vernaamste van die argumente sluit in bepalings oor interregeringsgeskilbeslegting; die noodsaak van rasionele skuldinvorderingsmetodes; en die status van ondernemings en die publiek as die werklike eindgebruikers van elektrisiteit, eerder as, soos Eskom aangevoer het, munisipaliteite.

Saakbesonderhede

Eskom Holdings SOC Ltd v Resilient Properties (Pty) Ltd and Others

Status van saak: Afgehandel

Sakeliga se rol: Amicus curiae (vriend van die hof)

Laaste uitspraak: 29 September 2020

Hof: Hoogste Hof van Appèl

Hofstukke

HOFSTUKKE

Steun hierdie saak

Naam en Van E-Pos Adres Selfoon Nommer Is jy 'n besigheidseienaar of 'n individu?

Besigheidseienaar IndividuBied Jou Steun

MEDIAVERKLARINGS OOR HIERDIE SAAK

Konstitusionele Hof bevestig die argumente van Sakeliga, kondig ‘n nuwe era in die hantering van staatsmislukking aan

Lees meer »20 Oktober 2021

Sakeliga-argumente in Resilient-saak bring finaal ‘n einde aan krag- en wateronderbrekings weens wanbetaling-geskille

Lees meer »27 September 2021

Lees Meer

Sluit Aan