Sakeliga se kort voorlegging op die voorgestelde regulasie wat sertifikate van behoefte vereis vir gesondheidsinstellings kan hier (in Engels) verkry word. Sakeliga se belangstelling in die voorgestelde regulasie kom neer op die indringing wat op markvryheid, veral die regte op vryheid van assosiasie en vryheid van loopbaankeuse gemaak word. Sakeliga staan die voorstel teen.
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
