Sakeliga bring hulde aan die invloedryke sakeleier dr Sam Motsuenyane, wat gister in die ouderdom van 97 oorlede is. Hy het ‘n bewonderenswaardige voorbeeld gestel as ‘n suksesvolle sakeman, toegewyde filantroop en voorstander van selfstandigheid en markoplossings in plaas van staatsinmenging.
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
