Skip to content
English|Afrikaans

Sakeliga beleidsvoorlegging oor Maatskappyewet-wysigingswetsontwerp, 2021

Sakeliga het van die geleentheid gebruik gemaak om bondige kommentaar te lewer op die voorgestelde Maatskappyewet-wysigingswetsontwerp, 2021. Sakeliga is gekant teen die voorgestelde wysigingswetsontwerp en het hierdie teenkanting aan die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging (dtic) bekendgemaak.

Sien hieronder die voorlegging wat op 29 Oktober 2021 aan die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging gemaak is (die voorlegging is slegs in Engels beskikbaar).

Sakeliga Voorlegging oor die Maatskappyewet-wysigingswetsontwerp, 2021

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.