Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
Hofaksie, beleid, en die stryd om ekonomiese orde te herstel.
Soek deur titels, opsommings en PDF-inhoud.
Sakeliga en NEASA sal voortgaan om hierdie ongrondwetlike indiensnemingskwotas teen te staan.
Die regering moet onmiddellik ophou om werkgewers te gelas om die herroepte Wet op Bevolkingsregistrasie van 1950 vir rasseklassifikasie van werknemers toe te pas, en wettige alternatiewe riglyne uitreik.
Die onwettige instruksie is 'n onthulling dat die staat oor geen gesag beskik om werknemers volgens ras te klassifiseer nie
Sakeliga en NEASA het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen die Hoogeregshof se gebrekkige uitspraak oor Gelyke Indiensneming.
Sakeliga sal na Konstitusionele hof appèlleer teen gebrekkige Hooggeregshof-uitspraak.
President Donald Trump se uitvoerende bevel is ’n reguit bestekopname van die Suid-Afrikaanse regering se skadelike geskiedenis en toekomstige beleidsrigting.