Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
Hofaksie, beleid, en die stryd om ekonomiese orde te herstel.
Soek deur titels, opsommings en PDF-inhoud.
Die Sertifikaat van Behoefte sou aan die staat die mag verleen het om aan gesondheidsorgpraktisyns voor te skryf waar hulle mag praktiseer en watter dienste hulle mag lewer.
Hierdie toegewing deur die staat is die gevolg van omvattende litigasie teen die NGV-wet.
'n Reaksie op die minister van finansies Enoch Godongwana se onlangse voorstel dat 'n skikking oor die NGV buite die howe bereik moet word
Sakeliga se aansoek verseker dat indien hofsake opgeskort word, die inwerkingstelling van die NGV eweneens opgeskort moet word.
Aansoek teen nasionalisering van gesondheidsorg in Hooggeregshof gebring.
Deur Piet le Roux (Uitvoerende Hoof) en Russell Lamberti (Hoofekonoom)