|
Strategic Litigation Hero - Courtroom

Strategiese Litigasie

Loods openbare belang-litigasie om besighede teen skadelike ekonomiese regulasies te beskerm

Hoe Ons Sake Kies

Ons kies openbare belang-sake gebaseer op die volgende beginsels.

01

Ekonomiese Impak

Ons loods sake wat beduidende, wydverspreide voordele lewer en ernstige skade afweer.

02

Openbare Belang

Ons pak sake van openbare belang aan, wat verseker dat ons regspogings die openbare belang dien.

03

Skaalbare Presedente

Ons formuleer litigasie wat verreikende presedente kan stel en herhaalbare, koste-doeltreffende oplossings moontlik maak.

Sien alle huidige en vorige hofsake.

President Cyril Ramaphosa Speech Black Background

3de Golf BEE

Sien sake wat verband hou met Swart Ekonomiese Bemagtiging en rasgebasseerde lisensievereistes.

hospital south africa nhi act health

Gesondheidsorg

Sien sake wat verband hou met NGV uitdagings en gesondheidsregulasies.

driefontein_expropriation_without_compensation_south_africa

Onteiening

Sien sake wat verband hou met eiendomsregte en grondonteiening.

alt-structures-municipal-collapse

Munisipale Ineenstorting

Sien sake wat verband hou met munisipale ineenstorting en staatsverval.

high court johannesburg sakeliga south africa

Gelyke Indiensneming

Sien sake wat verband hou met rasgebasseerde aanstellings en indiensnemingsregulasies.

Hoe ernstiger staatsverval word, hoe meer kan howe erkenning verleen aan sake-gebaseerde alternatiewe in die openbare belang.
prof koos malan sakeliga

Prof. Koos Malan

Konstitusionele Juris

home-cta-image

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.