![[WordPress Migration Data]
{
"source": "WordPress Migration",
"originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2020/08/begroting-1.png",
"wpPath": "/wp-content/uploads/2020/08/begroting-1.png",
"wpYear": "2020",
"wpMonth": "08",
"wpPostCount": 2,
"wpPostIds": [
40675,
41258
],
"migratedAt": "2025-09-18T14:14:45.899Z",
"migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
"fileSize": 507613
}
[End WordPress Migration Data]](https://images.ctfassets.net/ptr3cuja5dzu/hTsqeSM8dCKQ8g6yqK5sy/0f8ea3dd26d1cf4bb93b607857058204/begroting-1.png?w=1920&h=1080&fit=fill&fm=webp&q=85)
Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt
10 Desember 2020
Begroting 2020
Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogtepunte en die laagtepunte van die 2020-begroting van Suid-Afrika vir Sakeliga se lede opsom. Kom skuur skouers met ander sakelui en praat oor wat die begroting vir mekaar se besigheid beteken.
Funksiebesonderhede
Datum: 27 Februarie 2020
Tyd: 12:30 vir 13:00
Plek: Gerhardstraat 117, Die hoewes, Centurion
Verversings: Ligte verversings word bedien vanaf 12:30
Koste:
- R150 vir Sakeliga-lede
- R300 vir Sakeplein-gebruikers en ander gaste
Nog nie ‘n lid nie? Sluit gou hier aan.
Bespreek nou hier.
Slegs 112 sitplekke beskikbaar – bespreking noodsaaklik.