|
[WordPress Migration Data]
{
  "source": "WordPress Migration",
  "originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2018/05/light-bulb-ga2756b09e_1920.webp",
  "wpPath": "/wp-content/uploads/2018/05/light-bulb-ga2756b09e_1920.webp",
  "wpYear": "2018",
  "wpMonth": "05",
  "wpPostCount": 2,
  "wpPostIds": [
    65189,
    59061
  ],
  "migratedAt": "2025-09-18T14:32:14.019Z",
  "migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
  "fileSize": 290518
}
[End WordPress Migration Data]

Verhoed kragonderbrekings in Musina

1 Mei 2018

VERHOED MUSINA- KRAGONDERBREKINGS

Steun soortgelyke sake

IMPAK VAN HIERDIE SAAK

Eskom het op 29 Junie 2018 kennisgewing gegee dat hulle kragtoevoer aan Musina sou afsny, weens die feit dat die munisipaliteit nie eskalerende skuld aan Eskom delg nie. Sakeliga het ‘n dringende hofaansoek gebring om Eskom te verhoed om voort te gaan daarmee. In reaksie het Eskom hul besluite om die elektrisiteitstoevoer aan Musina af te sny, teruggetrek.

Hierdie oorwinning het ‘n belangrike rol gespeel om Eskom te verhoed om betalende eindgebruikers gyselaar te hou om wanbetalende munisipaliteite te noop om hul skulde te vereffen. Hierdie saak het ook die weg gebaan na Sakeliga se deelname in die Resillient-saak, waarin regspresedent gevestig is dat betalende eindgebruikers nie gyselaar gehou mag word sodat inter-regeringsdispute opgelos kan word nie.

SAAKBESONDERHEDE

Afrisake NPC and One Other v Eskom Holdings SOC Ltd and OthersStatus van saak: Afgehandel

Saak begin: 29 Junie 2018

Hof waarin saak afgehandel is: Hooggeregshof: Pretoria

MediaverklaringsHofstukke

HOFSTUKKE

MEDIAVERKLARINGS IN HIERDIE SAAK

Hofoorwinning vir Musina-sakelui en Sakeliga teen Eskom en munisipaliteit

Lees meer »22 April 2021

Lees Meer

Sluit Aan