Skip to content
English|Afrikaans

Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt

Begroting 2020

Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogtepunte en die laagtepunte van die 2020-begroting van Suid-Afrika vir Sakeliga se lede opsom. Kom skuur skouers met ander sakelui en praat oor wat die begroting vir mekaar se besigheid beteken.

Funksiebesonderhede:

Datum:         27 Februarie 2020
Tyd:               12:30 vir 13:00
Plek:              Gerhardstraat 117; Die Hoewes; Centurion

Verversings: Ligte verversings word bedien vanaf 12:30

Koste:

  • R150 vir Sakeliga-lede
  • R300 vir Sakeplein-gebruikers en ander gaste. (Nog nie ‘n lid nie? Sluit gou hier aan.)

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.

Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt | Sakeliga | Sakeliga