Skip to content
English|Afrikaans

Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt

Begroting 2020

Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogtepunte en die laagtepunte van die 2020-begroting van Suid-Afrika vir Sakeliga se lede opsom. Kom skuur skouers met ander sakelui en praat oor wat die begroting vir mekaar se besigheid beteken.

Funksiebesonderhede

Datum: 27 Februarie 2020

Tyd: 12:30 vir 13:00

Plek: Gerhardstraat 117, Die hoewes, Centurion

Verversings: Ligte verversings word bedien vanaf 12:30

Koste:

  • R150 vir Sakeliga-lede
  • R300 vir Sakeplein-gebruikers en ander gaste

Nog nie ‘n lid nie? Sluit gou hier aan.

Bespreek nou hier.

Slegs 112 sitplekke beskikbaar – bespreking noodsaaklik.

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.

Begroting 2020: Middaguur met Dawie Roodt | Sakeliga | Sakeliga