Skip to content
English|Afrikaans

Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux

<b>30 Maart 2023 12:00 - 12:45 </b> <br> Sakeliga se strategie, hoe sakekamers munisipale verval kan beveg, en wat ons onlangse hofoorwinnings beteken. Lede van Sakeliga word hartlik genooi na ’n eksklusiewe aanlyn ledeaanbieding. <br> Hierdie funksie word aangebied in <b>Afrikaans</b>

Sakeliga se strategie, hoe sakekamers munisipale verval kan beveg, en wat ons onlangse hofoorwinnings beteken

Lede van Sakeliga word hartlik genooi na ’n eksklusiewe aanlyn ledeaanbieding.

Onderwerpe tydens die aanbieding:

  • Sakeliga se strategie vir die volgende kritieke fase.
  • Munisipale verval: Hoe sakekamers kan terugveg en wen.
  • Hofsake: Wat ons oorwinnings beteken en wat voorlê.

Daar sal geleentheid wees vir vrae en antwoorde.

30 Maart 2023

Datum: Donderdag, 30 Maart 2023

Koste: Gratis vir alle lede van Sakeliga | Aanlyn

Plek: Aanlyn (Die webskakel sal per e-pos aan lede gestuur word)

Begintyd: 12:00

Eindtyd: 12:45

Taal: Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans

Sakeliga se lede sal in aanloop tot die aanbieding ’n toegewyde e-pos met ’n skakel ontvang waarmee daar by die aanlyn aanbieding ingeskakel kan word.

Lede wat nie teen 29 Maart die skakel ontvang het nie, kan ons kontak by diens@sakeliga.org.za.


Kontak ons

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.

Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux | Sakeliga | Sakeliga