Skip to content
English|Afrikaans

Beleidsradar: Gesprek oor grondbesettings en die sosiale rol van grondbesit

Piet le Roux, Sakeliga se uitvoerende hoof, sluit weer by ons aan om te gesels oor die jongste verwikkelinge ten opsigte van grondbesettings. Ons kyk na die beweerde pogings deur die EFF om grond te beset in die Ooste van Pretoria. Nuwe taktieke word gevolg en Le Roux bring eienaars op hoogte van nuwe gevare.

Sakeliga se jongste hofsake teen die EFF word bespreek. Verder beskou ons ook die ekonomiese en sosiale rol van grond in die konteks van private besit. Verskillende opvattings oor grond in Suid-Afrika word ook uiteen gesit.

Listen to “Gesprek oor grondbesettings en die sosiale rol van grondbesit – Piet le Roux” on Spreaker.

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.

Beleidsradar: Gesprek oor grondbesettings en die sosiale rol van grond | Sakeliga | Sakeliga