|
[WordPress Migration Data]
{
  "source": "WordPress Migration",
  "originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2022/09/binding-contract-g3b499a953_1920.jpg",
  "wpPath": "/wp-content/uploads/2022/09/binding-contract-g3b499a953_1920.jpg",
  "wpYear": "2022",
  "wpMonth": "09",
  "wpPostCount": 5,
  "wpPostIds": [
    64957,
    61999,
    55516,
    64959,
    62036
  ],
  "migratedAt": "2025-09-18T14:08:12.822Z",
  "migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
  "fileSize": 402610
}
[End WordPress Migration Data]

Verwyder BEE vereistes vir eiendomspraktisyns

20 September 2022

VERWYDER BEE-VEREISTES VIR EIENDOMSPRAKTISYNS

Steun Soortgelyke Hofsake

Waarom hierdie hofsaak?

Die gewysigde Wet op Eiendomspraktisyns verplig alle eiendomspraktisyns om ‘n BEE-sertifikaat in te dien as voorvereiste om te mag praktiseer. Praktisyns wat nie aan BEE wil of kan deelneem nie moet kostes aangaan om ‘n sertifikaat te bekom wat hul BEE-deelname bevestig. Die nuwe Wet veroorsaak dus BEE-verwante uitgawes selfs vir nie-deelnemers aan BEE, en maak die deur oop vir nog meer omvattende BEE-dwang in die industrie.

Sakeliga stuur litigasie van stapel om dele van die Wet op Eiendomspraktisyns wat BEE verplig, onwettig en ongrondwetlik te laat verklaar. Sakeliga is gekant teen BEE, des te meer waar dit ingespan word as ’n vereistes om enigsins ’n beroep of professie te mag beoefen. Litigasie is in hierdie geval nodig om die skakel tussen BEE en sertifisering vir eiendomspraktisyns te breek.

Saakbesonderhede

Status van saak: Hofstukke word voorberei

Saak begin:

Hof waarin saak aangevoer word: Hooggeregshof: Pretoria

Tydlyn Van GebeureHofstukke

GEBEURE IN HIERDIE SAAK

HOFSTUKKE

Nog geen hofstukke nie. Hou hierdie spasie dop.

Steun soortgelyke hofsake

Versnel drastiese ingryping by Ditsobotla-munisipaliteit

READ MORE »

Verwyder obstruksies tot alternatiewe elektrisiteit

READ MORE »

Verwyder BEE vereistes vir eiendomspraktisyns

READ MORE »

Sluit Aan