Skip to content
English|Afrikaans
Terug na Nuus & Insigte
3de Golf BEE

Skrap BEE-swartlys vir finansiële sektor

SKRAP BEE-SWARTLYS VIR FINANSIËLE SEKTOR


Steun Hierdie Saak

Waarom hierdie hofsaak?

Die

Financial Sector Transformation Council wil 'n bepaling in die Finansiële Sektorkode afdwing ingevolge waarvan maatskappy wat nie aan BEE voldoen nie, op 'n publieke swartlys geplaas kan word. Sakeliga berei 'n hofaansoek voor vir 'n 
verklarende bevel dat die tersaaklike paragraaf van die Kode onregmatig is en dat die betrokke paragraaf tersyde gestel moet word.

Saakbesonderhede

Status van saak: Hofstukke voorberei

Saak begin: Hof waarin saak aangevoer word: Hooggeregshof: Pretoria

Volgende hofdatum: 
Saak moet nog geliasseer word.


Tydlyn Van Gebeure


Hofstukke

VOLG GEBEURE IN HIERDIE SAAK

4 Maart 2022
Hofstukke word gefinaliseer.


9 Desember 2021
Sakeliga se regspan stel hofstukke op vir die saak.


22 Junie 2021
Sakeliga ontvang 'n regsmening oor die aangeleentheid, en ontmoet met rolspelers in die industrie om 'n behoefte-bepaling te doen i.v.m. die regshulp wat gevra moet word.



HOFSTUKKE

Hofstukke nog nie geliasseer.

[posts_table term="mlo-category:reg-2021-19" columns="title, button" button_text="Laai Af"]

Laai hofstukke af

[posts_table term="mediacat:reg-2021-19" columns="title,button" button_text="Laai Af"]

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.

Skrap BEE-swartlys vir finansiële sektor | Sakeliga | Sakeliga