Skip to content
English|Afrikaans

Die Land by ‘n Kantelpunt: ‘n Strategie vir Ekonomiese sukses te midde van Staatsverval

Funksiebesonderhede: 

Datum:         3 April 2020

Tyd:               07:30 - 09:30

Plek:              Kleinkaap Boutique Hotel

Program: 

07:30 - Koffie en Tee
08:00 - Ontbyt word bedien
08:00-08:10: Verwelkoming en Inleiding
08:10-08:40: Die Land by 'n Kantelpunt (prof. André Duvenhage)
08:40-09:00: Sakeliga se Strategie vir Ekonomiese Sukses (Piet le Roux)
09:00-09:30: Bespreking en Vrae

 

Koste

R 700.00 p.p

R 5000.00 per tafel (8 Sitplekke)

Wins ten bate van Sakeliga se studiefonds by Helpende Hand

[button link="https://sakeplein.com/events/31622" color="silver" newwindow="yes"] Bespreek nou hier [/button]

Nog nie 'n Sakeliga lid nie? Sluit nou

hier aan.

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.