Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
Hofaksie, beleid, en die stryd om ekonomiese orde te herstel.
Soek deur titels, opsommings en PDF-inhoud.
Dit sluit die litigasie af wat in Januarie 2026 begin is om staatsbelemmerings vir die private inenting van vee teen BKS en die invoer van entstowwe uit die weg te ruim.
Die geskil tussen boere en die DWS oor watergebruiksheffings en verjaring is steeds onopgelos en hou wesenlike gevolge in.
Die uitspraak bied duidelikheid oor die inligting wat watergebruikers moet ontvang om die bedrae wat van hulle geëis word, te kan verifieer.
Hierdie saak is ’n belangrike toets vir die behoorlike toepassing van verjaringswetgewing op statutêre heffings en die perke van die staat se invorderingsbevoegdhede.
Die Wysigingswetsontwerp beoog om ’n permanente, rasbeperkende waterlisensiestelsel te skep.
Die skikking erken die reg van boere en bestuurders om hul vee privaat in te ent en baan die weg vir die ontwikkeling van stabiele en mededingende kommersiële voorsieningskettings vir BKS-entstowwe
Die bevel bevestig dat eienaars en bestuurders van vee onafhanklik wettige BKS-entstowwe mag bekom en toedien.
Hofvoorgeskrewe mediasie was onsuksesvol en die saak is nou op 'n dringende basis op die rol geplaas.
Die aansoek volg op die minister van landbou se versuim om sy verbod op privaatsektor-verkryging en -toediening van entstowwe te staaf.
Sy optrede maak dit uiters moeilik vir besighede en veehouers om hul regsposisie te beoordeel of hul volgende stappe te bepaal.
Steenhuisen se versuim om te reageer ondermyn sy aanspraak dat hy litigasie wil vermy.
Dit is van kardinale belang dat die minister ons vrae oor bek-en-klouseer reguit antwoord.