|
[WordPress Migration Data]
{
  "source": "WordPress Migration",
  "originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2023/02/1-01.jpg",
  "wpPath": "/wp-content/uploads/2023/02/1-01.jpg",
  "wpYear": "2023",
  "wpMonth": "02",
  "wpPostCount": 1,
  "wpPostIds": [
    65237
  ],
  "migratedAt": "2025-09-18T14:18:53.614Z",
  "migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
  "fileSize": 422433
}
[End WordPress Migration Data]

Laat Eskom jou groeiende onderneming terugneig na die “donker eeue”? Hier is 6 STAPPE om ‘n besigheid te bou wat VIR jou werk.

21 Februarie 2023

Laat Eskom jou groeiende onderneming terugneig na die “donker eeue”? Hier is 6 STAPPE om ‘n besigheid te bou wat VIR jou werk

Indien jou besigheid nie glad en winsgewend sonder jou kan funksioneer nie, het jy net ‘n pos geskep waar JY VIR jou besigheid werk. Die 6 STAPPE-metodologie is ontwerp om jou aan die stuur en in beheer van jou besigheid te plaas sodat die besigheid VIR JOU werk.

Ons 6 STAPPE-program het al duisende besighede in SA en tienduisende regoor die wêreld gehelp om menige resessies en selfs die onlangse pandemie te oorleef. Dit kan jou help om die huidige kragkrisis ook die hoof te bied.

Hierdie geleentheid is ontwerp vir entrepreneurs met ‘n onderneming wat tien jaar of jonger is. Kom bestee tyd AAN jou besigheid, nie IN dit nie. Kry ‘n VARS PERSPEKTIEF en ONTMOET NUWE MENSE!

Plek is beperk – slegs 60 sitplekke. Bevestig jou sitplek om teleurstelling te vermy.

Gasheer en spreker: Fergus Ferguson, Stiger en Direkteur van The MOR Group

Program: Aankoms: 17:30 – 18:00 Seminaar: 18:00 – 19:45 Ken-mekaar: 19:45 – 20:15

21 Februarie 2023

Vir bywoning is bespreking noodsaaklik.

Datum: Dinsdag, 21 Februarie 2023

Plek: Maison de Leo, Pretoria

Begintyd: 17:30

Eindtyd: 20:15

Taal: Hierdie funksie word aangebied in Engels / Afrikaans

Bespreek kaartjies

VORIGE FUNKSIES DEUR SAKELIGA LEDE

Pretoria

Sosialemedia-werkswinkel vir ondernemings

Lees Meer »

Pretoria

Bekendstelling: Pretoria Sakekamer

Lees Meer »

Pretoria

Laat Eskom jou groeiende onderneming terugneig na die “donker eeue”? Hier is 6 STAPPE om ‘n besigheid te bou wat VIR jou werk.

Lees Meer »

Aanlyn-aanbieding

Skryfnet-mediaverklaring-werkswinkel: Wen ‘n advertensieveldtog op Maroela Media ter waarde van R30 000

Lees Meer »

Pretoria

TLU SA Jongboerkomitee bied aan: Gholfdag

Lees Meer »

Aanlyn-aanbieding

LWO en Sakeliga hou ‘n webinaar oor die Nasionale Minimumloon vir 2023/2024

Lees Meer »

Aangebied deur KragDag

Kursus: Biogas in boerdery

Lees Meer »

Aangebied deur FergusMor Action Coach

Die ongewilde WAARHEID agter finansiering en suksesvolle beveiliging van besigheidsbefondsing

Lees Meer »

Wes-Kaap

KragDag Wes-Kaap 2023

Lees Meer »