|
[WordPress Migration Data]
{
  "source": "WordPress Migration",
  "originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2022/11/Koffie-en-kenmekaar-14.png",
  "wpPath": "/wp-content/uploads/2022/11/Koffie-en-kenmekaar-14.png",
  "wpYear": "2022",
  "wpMonth": "11",
  "wpPostCount": 6,
  "wpPostIds": [
    65379,
    65299,
    65219,
    64970,
    63838,
    64052
  ],
  "migratedAt": "2025-09-18T14:07:45.344Z",
  "migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
  "fileSize": 61164
}
[End WordPress Migration Data]

TLU SA Jongboerkomitee bied aan: Gholfdag

10 Februarie 2023

TLU SA Jongboerkomitee bied aan: Gholfdag

Soos julle bewus is en ook by ons jaarkongres uitgewys is, eskaleer die uitdagings vir boere in SA teen ‘n geweldige spoed. Ons almal is bewus van die enorme druk wat ons boere ervaar, of dit nou die droogte-geteisterde gebiede is wat onder geweldige druk verkeer, landbouskuld wat nie vereffen kan word nie, Eskom en beurtkrag wat produksieprosesse beïnvloed of die onvoorsiene seisoenale natuurrampe, het die landbougemeenskap hulp nodig.

TLU SA Jongboerkomitee het dit goed gedink om ‘n gholfdag aan te bied by Silver Lakes Gholfbaan ten bate van TLU SA se Traumafonds wat aangewend word om juis die bogenoemde probleme te help verlig. Hierdie geleentheid beloof om een van die hoogtepunte op u kalender te wees.

Ons neem dus die vrymoedigheid om u in hierdie verband te nader.

Finansiële bydrae kan op een van die onderstaande wyses gelewer word: • Borg van enige bof (R 4 500 sluit in 2 halfweghuis etes en 2 aandetes) • Borg van ‘n waterpunt (R 4 500 sluit in 2 halfweghuis etes en 2 aandetes) • Vierbal (R 3 800 sluit in halfweghuis etes, aandetes en 2 gholfkarretjies) • Enige ander bydrae in die vorm van pryse (vier van ‘n soort) of pryse vir “longest drive” of “nearest to pin” • Promosie items vir die verwelkoming sakkies aan die spelers (bv. kepse, handdoekies, sonbrandroom of enige item wat die speler sal kan gebruik met die gholfdag). Die blootstelling tydens hierdie Gholfdag sal beslis goeie bemarking vir u besigheid wees.

Kontak Aleshia Erasmus by sekretaresse@tlu.co.za of 012 804 8031 vir enige verdere navrae.

By voorbaat dankie vir u positiewe gesindheid en ondersteuning.

Vriendelike groete, Bennie van Zyl

10 Februarie 2023

Laai die borgbrief hier af.

Plek: Silver Lakes Golf Estate

Bespreek kaartjies

VORIGE FUNKSIES

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

2023 Lede-aanbieding

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani

Lees Meer »

Internasionale Sakeontbyt

Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »