Sosialemedia-werkswinkel vir ondernemings - dié werkwinkel vir besigheidseienaars en elkeen wat hul sosialemedia-vaardighede wil opknap.
Werkswinkeltemas:
- Die “wat, wanneer en hoe” van sosiale media
- Bepaal jou bemarkingsteikens en doelwitte
- Bemarking “moets” en ‘moenies”
- Jou “elevator pitch”
- Teikengehoor-analise
- Idees en inspirasie vir inhoud
- Optimaliseer jou sosialemedia-plasings
- Aksie-oproepe (Calls to action)
- Instagram: Plasings, stories en “reels”
- Hoe om jou sosialemedia-volgelinge organies te laat groei
- Wenke vir hoër interaksie (Engagement)
- Hashtag(#)-strategieë
- LinkedIn: optimaliseer jou profiel
- Bestuur sosialemedia-advertensies
- Sosialemedia-verkope
Koffie, middagete en drankies is ingesluit by die werkswinkelfooi van R2000. Jy sal ‘n werkboek oor die kursusinhoud ontvang met praktiese werkkaarte. PLUS jy ontvang drie tot vyf professionele foto’s van jouself!
22 Maart 2023
Vir bywoning is bespreking noodsaaklik.
Datum: Woensdag, 22 Maart 2023
Koste: R2 000 per persoon
Plek: Pierneef’s Kraal, Pretoria
Begintyd: 08:00
Eindtyd: 15:00
SLEGS 12 SITPLEKKE BESKIKBAAR!
Stuur ‘n e-pos na hello@socialsmith.co.za om jou sitplek te bespreek
VORIGE FUNKSIES DEUR SAKELIGA LEDE
Pretoria
Sosialemedia-werkswinkel vir ondernemings
Pretoria
Bekendstelling: Pretoria Sakekamer
Pretoria
Laat Eskom jou groeiende onderneming terugneig na die “donker eeue”? Hier is 6 STAPPE om ‘n besigheid te bou wat VIR jou werk.
Aanlyn-aanbieding
Skryfnet-mediaverklaring-werkswinkel: Wen ‘n advertensieveldtog op Maroela Media ter waarde van R30 000
Pretoria
TLU SA Jongboerkomitee bied aan: Gholfdag
Aanlyn-aanbieding
LWO en Sakeliga hou ‘n webinaar oor die Nasionale Minimumloon vir 2023/2024
Aangebied deur KragDag
Kursus: Biogas in boerdery
Aangebied deur FergusMor Action Coach
Die ongewilde WAARHEID agter finansiering en suksesvolle beveiliging van besigheidsbefondsing
Wes-Kaap
KragDag Wes-Kaap 2023
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
