LWO en Sakeliga hou 'n webinaar oor die Nasionale Minimumloon vir 2023/2024 op 25 November 2022
Die Sakeliga Affiliasie Netwerk in samewerking met die LWO Werkgewersorganisasie nooi u uit na ‘n aanlyn webinaar op 25 November 2022 om 09:00. Die webinaar is gratis en is beskikbaar vir Sakeliga Affiliasies en hulle lede.
Tydens die webinaar sal die onderwerp “DIE NASIONALE MINIMUMLOON 2023/2024: OORSIG EN DIE KWYTSKELDINGPROSES” bespreek word. Ons verstaan dat u tyd kosbaar is, dus behoort ons u nie langer as 45 minute besig te hou nie.
Die webinaar sal in Engels om 09:00 aangebied word. U is egter meer as welkom om enige vrae, in Afrikaans of Engels, wat u nou reeds het oor die onderwerp aan die ondervermelde e-pos adresse te stuur waarop die vrae tydens en/of na die webinaar bespreek en beantwoord sal word – clarine@lwo.co.za; c.bester@sakeliga.org.za
Die LWO verseker dat u altyd verstaan wat arbeidsreg van u besigheid vereis.
Klik hier vir die Teams skakel.
Bevestig asseblief indien u die webinaar wil bywoon. Stuur gerus hierdie uitnodiging aan almal wat kan baat vind by die inligting en dienste van die LWO.
25 November 2022
Koste: Gratis
Plek: Aanlyn
Begintyd: 09:00
Eindtyd: 09:45
Taal: Hierdie funksie word aangebied in Engels.
VORIGE FUNKSIES
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Eksklusiewe aanlyn-aanbieding
Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux
Eksklusiewe aanlyn-aanbieding
2023 Lede-aanbieding
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Eksklusiewe aanlyn-aanbieding
BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Pretoria
Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani
Internasionale Sakeontbyt
Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap
Pretoria
Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
| Die Sakeliga Affiliasie Netwerk in samewerking met die LWO Werkgewersorganisasie nooi u uit na ‘n aanlyn webinaar op 25 November 2022 om 09:00. Die webinaar is gratis en is beskikbaar vir Sakeliga Affiliasies en hulle lede. Tydens die webinaar sal die onderwerp “DIE NASIONALE MINIMUMLOON 2023/2024: OORSIG EN DIE KWYTSKELDINGPROSES” bespreek word. Ons verstaan dat u tyd kosbaar is, dus behoort ons u nie langer as 45 minute besig te hou nie. Die webinaar sal in Engels om 09:00 aangebied word. U is egter meer as welkom om enige vrae, in Afrikaans of Engels, wat u nou reeds het oor die onderwerp aan die ondervermelde e-pos adresse te stuur waarop die vrae tydens en/of na die webinaar bespreek en beantwoord sal word - clarine@lwo.co.za ; c.bester@sakeliga.org.za Die LWO verseker dat u altyd verstaan wat arbeidsreg van u besigheid vereis. Klik hier vir die Teams skakel. Bevestig asseblief indien u die webinaar wil bywoon. Stuur gerus hierdie uitnodiging aan almal wat kan baat vind by die inligting en dienste van die LWO. |
|---|
| The Sakeliga Affiliation Network in collaboration with the LWO Employers organisation invites you to an online webinar on 25 November 2022 at 09:00. The webinar is free and is available to Sakeliga Affiliates and their members. During the webinar, the topic "THE NATIONAL MINIMUM WAGE 2023/2024: OVERVIEW AND THE EXEMPTION PROCESS" will be discussed. We understand that your time is precious, so we shouldn't keep you busy for more than 45 minutes. The webinar will be presented in English at 09:00. However, you are more than welcome to send any questions, in Afrikaans or English, that you already may have on the subject to the e-mail addresses below, where the questions will be discussed and answered during and/or after the webinar – clarine@lwo.co.za ; c.bester@sakeliga.org.za The LWO ensures that you always understand what labour law requires of your business. Click here for the Teams Link. Please confirm if you wish to attend the webinar. Feel free to send this invitation to everyone who could benefit from the information and services of the LWO. |
|---|
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
