Voorkom voortdurende gesondheidsmonitering vir besighede
Die Minister van Gesondheid se gesondheisregulasies van 4 Mei 2022, kragtens die Nasionale Gesondheidswet gemaak, het ‘n nuwe tydvak van staatsinmenging en gesondheidsmonitering prober inlyf. Dit het
COGTA Lockdown - Minagting
Sakeliga het `n hofaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) aan minagting van die hof skuldig te laat bevind.
Nasionale Gesondheidsversekering
Sakeliga beoog om die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) op verskeie grondwetlike gronde te betwis.
Beëindig Covid-ramptoestand
Die Wet op Rampbestuur is vir maande aaneen in 2020 en 2021 misbruik om drakoniese polisiestaat-toestande aan die publiek op te dring, met arbitrêre maatreëls soos ’n verbod op die verkoop van alkohol
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.