Skip to content
English|Afrikaans

2023 Lede-aanbieding

Sakeliga se strategie, hoe sakekamers munisipale verval kan beveg, en wat ons onlangse hofoorwinnings beteken – Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding

Lede van Sakeliga word hartlik genooi na ’n eksklusiewe aanlyn ledeaanbieding.

Onderwerpe tydens die aanbieding:

  • Sakeliga se strategie vir die volgende kritieke fase.
  • Munisipale verval: Hoe sakekamers kan terugveg en wen.
  • Hofsake: Wat ons oorwinnings beteken en wat voorlê.

Daar sal geleentheid wees vir vrae en antwoorde.

7 Maart 2023

Datum: Dinsdag, 7 Maart 2023

Koste: Gratis vir alle lede van Sakeliga | Aanlyn

Plek: Aanlyn (Die webskakel sal teen 5 Maart 2023 per e-pos aan lede gestuur word)

Begintyd: 12:00

Eindtyd: 12:45

Sakeliga se lede sal in aanloop tot die aanbieding ’n toegewyde e-pos met ’n skakel ontvang waarmee daar by die aanlyn aanbieding ingeskakel kan word.

Lede wat nie teen 5 Maart 2023 die skakel ontvang het nie, kan ons kontak by diens@sakeliga.org.za.

Kontak ons

VORIGE FUNKSIES

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

2023 Lede-aanbieding

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani

Lees Meer »

Internasionale Sakeontbyt

Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.