![[WordPress Migration Data]
{
"source": "WordPress Migration",
"originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2018/08/custom_resized_f7462fea-3265-4f3d-8229-fbe669a26500.jpg",
"wpPath": "/wp-content/uploads/2018/08/custom_resized_f7462fea-3265-4f3d-8229-fbe669a26500.jpg",
"wpYear": "2018",
"wpMonth": "08",
"wpPostCount": 7,
"wpPostIds": [
60991,
49427,
42869,
41432,
64090,
62376,
60993
],
"migratedAt": "2025-09-18T14:32:46.965Z",
"migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
"fileSize": 67434
}
[End WordPress Migration Data]](https://images.ctfassets.net/ptr3cuja5dzu/21Xig4JAYJ8Qo0sfBPDO0b/5601990488995fedf264c3378ebdb774/custom_resized_f7462fea-3265-4f3d-8229-fbe669a26500.jpg?w=1920&h=1080&fit=fill&fm=webp&q=85)
BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê
BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê
Aanlyn-aanbieding eksklusief vir Platinum- en Premiumklub-lede
22 November 2022
12:00 – 12:45
Aanlyn: Webskakel sal teen 21 November per e-pos aan gaste gestuur word.
Gratis vir Platinum- en Premiumklub-lede | Aanlyn
Platinum- en Premiumklub-lede van Sakeliga word hartlik genooi na ʼn eksklusiewe aanlyn-aanbieding. Tydens die aanbieding sal Sakeliga se uitvoerende bestuur die huidige stand van die ekonomie, die storms wat ondernemings in 2022 die hoof moes bied, en verwagte sakerisiko’s en vooruitsigte vir die toekoms bespreek.
Tyd sal gelaat word vir vrae en antwoorde.
Onderwerpe:
- Ekonomie-oorsig: Russell Lamberti – direkteur en ekonoom
- Die storms van 2022 en wat Sakeliga vir 2023 beplan: Piet le Roux – uitvoerende hoof
Nota: Sakeliga se Platinum en Premiumklub-lede sal in aanloop tot die aanbieding ‘n toegewyde e-pos met ‘n skakel ontvang waarmee daar by die aanlynaanbieding ingeskakel kan word.
Indien u nie teen 21 November 2022 die skakel ontvang het nie, kontak gerus vir diens@sakeliga.org.za.
22 November 2022
Gratis vir Platinum- en Premiumklub-lede | Aanlyn
Datum: Dinsdag, 22 November 2022
Koste: Gratis
Plek: Aanlyn
Begintyd: 12:00
Eindtyd: 12:45
Taal: Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans en Engels
Nog nie 'n Sakeliga Platinum-lid nie? Sluit aan.











