Skip to content
English|Afrikaans

Koffie en Kenmekaar

Koffie en Kenmekaar

Dit is tyd om skouers te skuur en netwerke te bou – aangebied deur Sakeliga.

Beste Sakeliga-lid en vriend in ons netwerk,

Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 24 Maart 2023. Bring genoeg besigheidskaartjies! Sodoende kan jy met die nuwe mense wat jy by die geleentheid ontmoet, kontak hou. Moenie uitstel nie, sitplek is beperk!

  • Aankoms: 07:30 vir 08:00
  • Kenmekaar, geniet koffie en verversings
  • Verwelkoming: 08:30 – 08:45
  • Nog koffie, nog kenmekaar, nog verversings

Sien jou daar!

Sakeliga-groete

24 Maart 2023

Vir bywoning is bespreking noodsaaklik.

Datum: Vrydag, 24 Maart 2023

Koste: R145 (lede van Sakeliga) of R285 (nie-lede)

Plek: Maison de Leo

Begintyd: 07:30 vir 08:00

Eindtyd: 10:00

Taal: Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans

Bespreek kaartjies

VORIGE FUNKSIES

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

2023 Lede-aanbieding

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani

Lees Meer »

Internasionale Sakeontbyt

Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.