Koffie en Kenmekaar
Dit is tyd om skouers te skuur en netwerke te bou – aangebied deur Sakeliga.
Beste Sakeliga-lid en vriend in ons netwerk,
Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 24 Februarie 2023. Bring genoeg besigheidskaartjies! Sodoende kan jy met die nuwe mense wat jy by die geleentheid ontmoet, kontak hou. Moenie uitstel nie, sitplek is beperk!
- Aankoms: 07:30 vir 08:00
- Kenmekaar, geniet koffie en verversings
- Verwelkoming: 08:30 – 08:45
- Nog koffie, nog kenmekaar, nog verversings
Sien jou daar!
Sakeliga-groete
24 Februarie 2023
Vir bywoning is bespreking noodsaaklik.
Datum: Vrydag, 24 Februarie 2023
Koste: R145 (lede van Sakeliga) of R285 (nie-lede)
Plek: Maison de Leo
Begintyd: 07:30 vir 08:00
Eindtyd: 10:00
Taal: Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans
VORIGE FUNKSIES
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Eksklusiewe aanlyn-aanbieding
Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux
Eksklusiewe aanlyn-aanbieding
2023 Lede-aanbieding
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Eksklusiewe aanlyn-aanbieding
BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Pretoria
Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani
Internasionale Sakeontbyt
Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap
Pretoria
Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap
Pretoria
Koffie en Kenmekaar
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.
