![[WordPress Migration Data]
{
"source": "WordPress Migration",
"originalUrl": "https://www.sakeliga.org.za/wp-content/uploads/2023/02/Koffie-en-kenmekaar-13-2-300x100-01.jpg",
"wpPath": "/wp-content/uploads/2023/02/Koffie-en-kenmekaar-13-2-300x100-01.jpg",
"wpYear": "2023",
"wpMonth": "02",
"wpPostCount": 13,
"wpPostIds": [
65048,
65056,
65538,
65332,
65015,
63838,
63604,
64252,
64075,
63228,
62256,
64104,
65071
],
"migratedAt": "2025-09-18T14:06:34.220Z",
"migratedBy": "wp-media-to-contentful.mjs",
"fileSize": 297689
}
[End WordPress Migration Data]](https://images.ctfassets.net/ptr3cuja5dzu/7EAWEy5459GeQ6tL9P1lai/24544ece1ba63596ab17b81174a648ee/Koffie-en-kenmekaar-13-2-300x100-01.jpg?w=1920&h=1080&fit=fill&fm=webp&q=85)
Koffie en Kenmekaar
1 Februarie 2023
Koffie en Kenmekaar
Dit is tyd om skouers te skuur en netwerke te bou – aangebied deur Sakeliga.
Beste Sakeliga-lid en vriend in ons netwerk,
Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op Vrydag, 21 April 2023. Bring genoeg besigheidskaartjies! Sodoende kan jy met die nuwe mense wat jy by die geleentheid ontmoet, kontak hou. Moenie uitstel nie, sitplek is beperk!
- Aankoms: 07:30 vir 08:00
- Kenmekaar, geniet koffie en verversings
- Verwelkoming: 08:30 – 08:45
- Nog koffie, nog kenmekaar, nog verversings
Sien jou daar!
Sakeliga-groete
21 April 2023
Vir bywoning is bespreking noodsaaklik.
Datum: Vrydag, 21 April 2023
Koste: R145 (lede van Sakeliga) of R285 (nie-lede)
Plek: Maison de Leo
Begintyd: 07:30 vir 08:00
Eindtyd: 10:00
Taal: Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans