Skip to content
English|Afrikaans

Koffie en Kenmekaar

Koffie en Kenmekaar

Dit is tyd om skouers te skuur en netwerke te bou – aangebied deur Sakeliga.

Beste Sakeliga-lid en vriend in ons netwerk,

Ons sien uit om weer saam skouers te skuur en nuwe netwerke te bou. Sakeliga fasiliteer dit deur ‘n Koffie-en-kenmekaar op 30 November 2022.

Bring genoeg besigheidskaartjies! Sodoende kan jy met die nuwe mense wat jy by die geleentheid ontmoet, kontak hou. Moenie uitstel nie, sitplek is beperk!

Sakeliga-groete

30 November 2022

Vir bywoning is bespreking noodsaaklik.

Datum: Woensdag, 30 November 2022

Koste: R125 (lede van Sakeliga) of R250 (nie-lede)

Plek: Maison de Leo

Begintyd: 07:30 vir 08:00

Eindtyd: 09:15

Taal: Hierdie funksie word aangebied in Afrikaans

Uitverkoop

VORIGE FUNKSIES

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

Eksklusiewe aanlyn lede-aanbieding met Piet le Roux

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

2023 Lede-aanbieding

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Eksklusiewe aanlyn-aanbieding

BEE, onteiening, inperkings en die ekonomie: ‘n Terugblik op ‘n uitdagende 2022 en die risiko’s en verwagtinge wat voorlê

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Sakeontbyt met prof. Luigi Marco Bassani

Lees Meer »

Internasionale Sakeontbyt

Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Sakeliga bied aan: Internasionale sakeontbyt met Nederlandse beleggingsagentskap

Lees Meer »

Pretoria

Koffie en Kenmekaar

Lees Meer »

Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker

Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.