BEE in Openbare Verkrygingsregulasies
Staatverkrygingsregulasies in 2017 deur die Minister van Finansies gemaak het ’n waterskeiding in verkryging en BEE in Suid-Afrika beteken. Vóór 2017 kon maatskappye wat vir die staat getender het op
BEE-vereistes vir Internasionale Lugrederye
Sakeliga is deur internasionale rolspelers in die lugvaartindustrie genader oor die Internasionale Raad vir Lugvaartlisensiëring ('n plaaslike reguleerder) se aandrang op B-BBEE sertifikate- en planne
Mededingingskommissie - Rasvereistes vir Samesmeltings en Verkrygings
Die Mededingingskommissie het riglyne vir die toepassing van artikel 12A van die Mededingingswet gepubliseer, ingevolge waarvan die Kommissie openlik daarop aandring dat partye tot groot transaksies S
BEE vir Eiendomspraktisyns
Die gewysigde Wet op Eiendomspraktisyns verplig alle eiendomspraktisyns om 'n BEE-sertifikaat in te dien as voorvereiste om te mag praktiseer. Praktisyns wat nie aan BEE wil of kan deelneem nie moet k
Beskerm Oorwinning in Verkrygingsaak
Die Minister van Finansies het na aanleiding van Sakeliga se Konstitusionelehof-oorwinning op 16 Februarie 2022 teen BEE in staatsverkryging, ‘n dringende hofaansoek ter wysiging van die bevel gemaak.
BEE in Plaaslike Lugvaart
Die Hoogeregshof het dit onwettig verklaar om lisensiëring aan rassekriteria te onderwerp.
Wet op Staatsverkryging
Sakeliga beskou die nuwe Wet op Staatsverkryging as ongrondwetlik. Die Wet, wat nog nie in werking gestel is nie, dwing staatsorgane tot voorkeurverkryging terwyl die Grondwet dit as diskresionêr besk
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.