Provinsiale ingrepe in Noordwes munisipaliteite
Eskom, waterrade en ander belangrike diensverskaffers word nie deur die Ditsobotla en Naledi munisipaliteite in Noord-Wes betaal nie - ten spyte daarvan dat eindgebruikers van dienste elke maand vir d
Keer sakelisensiëring tydens Covid-inperkings
Sakeliga het in Mei 2020 ’n dringende hofaansoek in die hooggeregshof geloods om weg te doen met Ebrahim Patel, Minister van Handel en Nywerheid, se nuwe vereiste dat besighede wat tydens die sogenaam
Verhoed elektrisiteitskortings vir betalende eindgebruikers
Die feite van hierdie saak het oorsprong in ernstige wanbestuur by die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit (Witbank) en die Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit (Lydenburg), sowel as die onvermoë van
Ditsobotla Nasionale Administrasie
Dienslewering, insluitend watervoorsiening, het in September 2022 tot ’n stilstand geknars in die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit in Noordwes (Lichtenburg en Coligny). Sakeliga, in samewerking met
Eskom Lasvermindering
"Lasvermindering" is 'n relatief onlangse vorm van onreëlmatige kragonderbrekings wat bo-en-behalwe beurtkrag toegepas word, in 'n poging deur Eskom om skuld in te vorder en onwettige gebruik stop te
Keer elektrisiteitskortings in Musina
Eskom het op 29 Junie 2018 kennisgewing gegee dat hulle elektrisiteitstoevoer aan Musina sou afsny, weens die munisipaliteit se groeiende rekening aan Eskom verskuldig. Hierdie stap sou meebring dat o
Ditsobotla: Beskerm vermoë van munisipale eindgebruikers om dispute te verklaar
Dringende aansoek om te verhoed dat die Distobotla Plaaslike Munisipaliteit bloot die krag van DDV-lede afsny. Lid is in die geval geweier om 'n dispuut in te dien.
Onwettige Waterheffinginvorderings teen Boere
Boere in Limpopo word aan onregverdige en onwettige waterheffings onderwerp deurdat behoorlike meting nie gedoen word nie en waterheffings as ‘n belasting hanteer word. Boere word aangemaan om rekenin
Sedibeng Waterbeperkings
Sedibeng Water in Noordwes het in 2021 aan alle werknemers kennisgewing gegee om watertoevoer aan ’n plaaslike munisipaliteit te staak weens uitstaande skuld. Op dieselfde trant as in die Musina- en R
Help ons om 'n florerende ekonomie te verseker
Jy kan ekonomiese orde herstel deur ons werk te befonds.